SAM

Friday, August 15, 2014

Jay du Plessis

Hope your week has been a kickass one so far! Donderdag aand hak ons uit by Firkin Centurion. Net R70 kry jou in. Bespreek jou tafel (012)6634213 . 9 Augustus gaan ons die Klerksdorp Musiek Fees skud . Gates open at 12:00. Entry R100 adults - R20 U/13
Kos stalletjies beskikbaar. Vir meer besonderhede kontak (018)4620280 


 

No comments:

Post a Comment