SAM

Thursday, September 11, 2014

Lianie May

LIANIE MAY KOM KUIER IN DIE KAAP!!!!!
Kom kuier saam op DINSDAG 23 September vanaf 7:30 by EJ's Strand vir die lekker jol saam met Lianie May !!

Kaartjies NOU beskikbaar vir die optrede by EJ's Strand tel 021 - 853 2804 / 083 628 7758 @ R100pp.
Jy kan kies en keur tussen al die lekker kos, van Baskets, Burgers, Steak, Ribs en Pizza's teen weggee pryse en boonop opwarm vir Braaidag !! (24 September)
Skakel nou en kry jou kaartjies!! Net beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar!!
BORGE : Berg en Zee Guest House (Gordonsbay) KWELA TOURS and Events
Realtors International Strand

Saturday, September 6, 2014

Eendrag Nuus vir Augustus!!!


Hier is hy vriende!!!!!
Eendrag Nuus vir Augustus!!! Hy is groot die maand. Vriende net 'n waarskuwing!!!!! Daar is foto's op bladsy 9 van plaasmoorde wat onstellend mag wees en ook nie vir kinders se oe bedoel is nie. Wees asb bedag daarop as u die koerant lees en u kind is naby.

Verder vriende geniet hom!!! Stuur artikels en foto's in en gee voorstelle waar ons kan verbeter asb.

(http://radioeendrag.co.za/images/Augustus%20uitgawe%20%20L.pdf